Modulekode | GAP 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne student in staat stel om vir enige gegewe gemeenskap waarbinne hy/sy geplaas word ‘n diagnose van mondsiektes te kan maak. Toepassing van kennis wat in die module opgedoen word, sal die mondhigiënis in staat stel om deel te neem aan gepaste primêre en sekondêre voorkomende programme om die mondgesondheid van daardie gemeenskap te verbeter in ooreenstemming met die openbare mondgesondheidsbeleid van die RSA. Hierdie module bestaan onder andere uit besoeke aan spesiale skole, kleuterskole en hospitale waar mondgesondheidsprogramme geïmplementeer en in stand gehou word. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
Kontaktyd | Gemeenskapsbetrokkenheid, 1 lesing per week vir 24 weke, 2 praktiese sessies (30 weke) |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App